Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Education

Opvoedkunde

Hoe universiteite epistemiese skade met welstand kan vervang

Prof N Davids - Lees die artikel in University World News: How universities can replace epistemic harm with well-being
Lees verder
ARISE is an art-led education project at Ikhaya Primary in Kayamandi.

Opvoedkunde

Verbind kampus en gemeenskap deur visuele kunste: 'n Inisiatief van die Universiteit Stellenbosch

 

 

ARISE, 'n plekgebaseerde, kunsgedrewe onderwysprojek by die Laerskool Ikhaya in Kayamandi, reageer op die blywende opvoedkundige en ruimtelike ongelykhede wat...

Lees verder
A view of the library on the Stellenbosch campus.

Institusionele nuus

US verskyn in topposisie op 2025 Sjanghai-vakranglys

Indien jy sou belangstel om Voedselwetenskap en -tegnologie, Biotegnologie, Kommunikasie, Biologiese Wetenskappe of die Landbouwetenskappe in Suid-Afrika te...

Lees verder
Duck Race

Opvoedkunde

Eendresies bemagtig vroue en ondersteun kinders

Vierhonderd plastiekeendjies is op 26 September in die Eersterivier gegooi vir ‘n resies wat nie net oor wen gegaan het nie. Hierdie eendjies het ten bate van...

Lees verder
From 23–28 February 2025, Prof. Anna Kouhia and Dr Kirsi Wallinheimo from the University Helsinki, and Prof. Anne Posti from the University of Eastern Finland, accompanied by students in the DigiSTEAM project, visited Drs. Marie-Louise Botha and Pauline Hanekom and participating postgraduate students in the Education Faculty during the third phase of the mobility programme.

Opvoedkunde

Team Knowledge Finland mobiliteitsbeurs: Digitale leer in STEAM-pedagogie vir die Billikheid van Onderwys (DigiSTEAM): 2024 - 2025

Dr. Marie-Louise Botha, saam met nagraadse studente mev. Delecia Davids, mnr. Simon van Eeden, en ADE-student mnr. Christopher Belu van die Universiteit...

Lees verder

Search for stories:

Story categories

Authored on