Leer meer oor KI in die Onderwys om jou met jou studies te help
KI-geletterdheid vir Almal Die Universiteit Stellenbosch bied jou gratis toegang tot KI Geletterdheid vir Almal, 'n wêreldwye erkende kursus wat deur die...
Sluit aan by die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut se 15de bestaansviering & jaarlikse erelesing
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, Professor Deresh Ramjugernath, nooi u hartlik uit na die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut se...
Div & Conquer Hackathon
Die nuutgestigte Stellenbosch Universiteit Ontwikkelaarsvereniging (SUDS) sal 'n driedaagse Div & Conquer Hackathon aanbied, wat op 27 Februarie begin. SUDS is...
Sosiale Impak-gemeenskapsoggend wys nuwelinge hoe betrokke en aktiewe burgerskap by die US werk
Meer as 6 000 studente neem Vrydag 6 Februarie 2026 (09:00–12:00) aan die Sosiale Impak-gemeenskapsoggend deel as deel van die die Universiteit Stellenbosch (US...
Intreeredes: Professors Bernard Bekker and Arnold Rix
Prof Wikus van Niekerk, Dekaan van Ingenieurswese, nooi u hartlik uit om dié mylpaal in die merkwaardige akademiese reis van Professor Bernard Bekker en...
November Assesserings: eerste geleentheid
November A2 Assesserings: 27/10/25 - 19/11/2025