Gewilde soek terme
10532 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Science
Nagraadse studente
Die Fakulteit Natuurwetenskappe lok voltydse en deeltydse nagraadse studente van Suid-Afrika, Afrika en oorsee, deur middel van formele internasionale skakeling en uitruilprogramme.
Stellenbosch University
Drie Maties onder wenners van gesogte SA Akademiepryse
Erkenning strek oor literatuur, joernalistiek en niefiksie. Die Hertzogprys is een van die vernaamste prestigepryse in die Afrikaanse letterkunde. Sterk verteenwoordiging van alumni onder finaliste en wenners.
Stellenbosch University
#Move4Maties: Beweeg saam en help studente na sukses
Vele Maties sukkel om basiese dinge soos klasgeld, maaltye en verblyf te bekostig. ’n Gedeelde doelwit. ‘n Kultuur van gee in die US-gemeenskap.
Research and Innovation
Navorsing en innovasie
By die Universiteit Stellenbosch bevorder ons ’n dinamiese navorsingskultuur waarin ons navorsers en studente plaaslike en globale uitdagings met gewaagde, visioenêre oplossings die hoof bied. Ons word gerig deur ons langtermynvisie en...
Department of Psychology
Peaceful Mind Podcast – Inleiding
Eerlike gesprekke oor wat dit beteken om na jou geesteswelstand om te sien terwyl jy gewortel bly in die geloof.
Department of Psychology
Peaceful Mind Podcast – Ep1 – Die stigma breek
Laat ons gesprekke gebruik om die stigma rondom Moslem-geestesgesondheid te help verbreek terwyl ons hierdie reis saam stap.