Persverklaring
Van intern tot kurator: Annerie Senekal word eerste vrou om die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin te lei
Vir baie besoekers is die tuin 'n plek van rustigheid wat 'n welkome blaaskans bied van die gejaag van die dorp. Die Botaniese Tuin is egter veel meer as net 'n...
Kampuslewe
Dis steeds in ons hande: Mandela-dag by die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin
Elke jaar herinner Mandela-dag ons daaraan dat groot verandering dikwels met 'n eenvoudige daad begin: om van ons tyd te gee.
Vanjaar se Mandela-dag-tema, "Dit...
Bewaring en bosbou
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin sluit aan by die oproep vir ’n verbeterde globale data-ekostelsel om lewende plantversamelings te ondersteun
’n Perspektief-artikel wat onlangs gepubliseer is, met wyle dr Donovan Kirkwood, voormalige kurator van die USBT en waarnemende kurator, Annerie Senekal, en...