130 resultate gevind
UNIVERSITEITSKOOR STELLENBOSCH
Die Universiteitskoor Stellenbosch, wat onder die wêreld se voorste amateurkore gereken word, bly gehore betower met uitvoerings wat uitmuntendheid, emosie en
UCT / SU Klavieruitruil
Ná die suksesvolle samewerking van die afgelope drie-en-twintig jaar span die Klavierafdeling van Universiteit Stellenbosch weer kragte saam met dié van die
SUCC GALA KONSERT
Sluit aan by die Universiteit Stellenbosch Kamerkoor vir ’n aand van boeiende koormusiek.
CHOPIN PROJECT II
Die Endler Concert Series bied die tweede aflewering van The Chopin Project aan: pianis José Dias se verkenning van die volledige werke van die Poolse “digter
Voor die gewas: Herskryf die kankertydlyn
Kanker word steeds heeltemal te laat gediagnoseer. Teen die tyd dat simptome verskyn, het die siekte dikwels verder gevorder as die stadium waar behandeling die
Making Music Education Visible | THE SYMPHONIC GALA
This special event brings together orchestral music, elegance and social impact in support of transformative music education opportunities for young artists.
OPERA SKOUSPEL - 26 Aug
Die US Sangafdeling bied ’n uittrekselprogram uit Ravel se eenbedryf-opera L’enfant et les sortilèges(Die kind en die betoweringe) aan.
Lunch Hour Concerts
A lively lunchtime concert featuring the Stellenbosch University Big Band.
Arbeidsreg-kolloquium: Die strewe na gelykheid in die werkplek
Die Fakulteit Regsgeleerdheid bied sy jaarlikse arbeidsreg-kolloquium van 30 September tot 2 Oktober aan, met 'n groot aantal kundige sprekers wat op die
OPERA SKOUSPEL - 27 Aug
Die US Sangafdeling bied ’n uittrekselprogram uit Ravel se eenbedryf-opera L’enfant et les sortilèges(Die kind en die betoweringe) aan.