OPERA SKOUSPEL - 26 Aug
Kaartjies:
Book Tickets
Kontakbesonderhede
Vicky Davis
US Sangafdeling
OPERA SKOUSPEL
met
Studente van die US Sangafdeling
Regisseur: Jacki Job
Musikale regie: José Dias
Ontwerp: Minette du Toit-Pearce
Die US Sangafdeling bied ’n uittrekselprogram uit Ravel se eenbedryf-opera L’enfant et les sortilèges(Die kind en die betoweringe) aan. In hierdie fantasiewêreld kry meubels, speelgoed, insekte en diere lewe om ’n stout kind tereg te wys en haar iets te leer oor medelye en berou.
Woe 26 Aug 19:00
Don 27 Aug 19:00
Fismersaal
Kaartjies:
R170 | R130 (pensioenarisse)
R50 (studente & skoliere)
MATIES STUDENTE GRATIS TOEGANG (bespreek aanlyn)