Popular searches
72 resultate gevind
Die wetenskaplikes (en die wetenskap) agter Suid-Afrika se eerste kwantumsatellietverbinding met China
Ontmoet die fisici agter die wêreld se langste interkontinentale ultraveilige kwantumsatellietverbinding tydens ons eerste Science Café Stellenbosch by
Vertroue deur bekwaamheid: Hoe om so eties te wees as wat jy effektief is as 'n direkteur
U word uitgenooi na 'n virtuele seminaar wat deur die Departement Ondernemingsbestuur aangebied word. Desmond Nikanor, die voorsitter van die Namibië Instituut
Woon gratis geleenthede by as deel van die Decay without mourning: Future-thinking heritage practices-konferensie
'n Internasionale konferensie, Decay without mourning: Future-thinking heritage practices, word van 15–17 April op Stellenbosch gehou. Dit is die hoogtepunt van
#SmartResearcher werkswinkels 7 April - 7 Mei 2026
Die program is ontwerp om navorsers te ondersteun regdeur die navorsingsiklus, van die gebruik van biblioteekbronne, die uitvoer van literatuuroorsigte tot die
Mik Groot! Verhef Jou Navorsing!
Ons nooi u met ‘n groot plesier uit na die 2026 Biblioteek Navorsingsweek, wat van 11–15 Mei plaasvind. Onder vanjaar se tema, "Mik Groot! Verhef Jou Navorsing
Middaguursessies
Middaguursessies
Opedag op kampus: Saterdag 18 April 2026
Opedag op kampus: Saterdag 18 April 2026
Maties Masjienleer: Delegasie van onderhandeling aan 'n agent
Kan KI agente leer wat jy dink en jou verteenwoordig by 'n bespreking wat jy nooit bygewoon het nie?
Werksessie help slyp dosente se vaardighede in openbare redevoering
Op 13 Maart 2026 het die Sentrum vir Onderrig en Leer aan die Universiteit Stellenbosch ’n werkswinkel oor effektiewe kommunikasie en openbare spraak vir
Die regstelling van epistemiese benadeling deur middel van studentewelstand by Suid-Afrikaanse universiteite
Hierdie aanbieding besin oor hoe studentebewegings soos #RhodesMustFall en #FeesMustFall die diep vervreemding en ontnugtering openbaar wat baie studente in die