Skip to main content
The interior of the SUBG arid house

Bewaring en bosbou

Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin sluit aan by die oproep vir ’n verbeterde globale data-ekostelsel om lewende plantversamelings te ondersteun

’n Perspektief-artikel wat onlangs gepubliseer is, met wyle dr Donovan Kirkwood, voormalige kurator van die USBT en waarnemende kurator, Annerie Senekal, en...

Lees verder
A weeping bottlebrush (Melaleuca viminalis) along the Eerste River - this species has invaded a substantial stretch of the river and is spreading rapidly downstream from Stellenbosch.

Persverklaring

Eersterivierstudie het jóú nodig: studente, stappers, grondeienaars en ander belanghebbendes

Die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Indringerbiologie pak ’n omvattende projek aan om die stand van inheemse en plantindringers oor en langs die volle...

Lees verder
A picture of flamingos, wildebeest, and zebras drinking at waterhole.

Persverklaring

Afrika suid van die Sahara het byna kwart van sy biodiversiteit verloor

'n Nuwe Afrika-geleide studie het bevind dat Sub-Sahara Afrika reeds 24% van sy biodiversiteit sedert pre-industriële tye verloor het. Dit beteken dat die...

Lees verder
Heide Hackman

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

VN-deskundigepaneel onder mede-voorsitterskap van Crest, dr Heide Hackmann stel jongste verslag oor klimaat en SDG se sinergieë vry

Op 24-25 September 2025, die Derde Globale Verslag oor Klimaat en SDG-sinergieë (2025), voorberei deur die Deskundigegroep insluitend ons eie wapen, dr Heide...

Lees verder
Subscribe to Biodiversiteit