US Biblioteek stel insiggewende uitstalling bekend om oor 30 jaar van demokrasie te besin
'n Baie waardevolle uitstalling wat lig op Suid-Afrika se onstuimige verlede werp voor en ná die aanbreek van demokrasie 30 jaar gelede, is vandeesweek by die...
Uitstalling van historiese foto’s van verkiesing 1994 by US te sien
Die krag van visuele stories was tasbaar by die onlangse opening van 'n uitstalling by die Universiteit Stellenbosch (US) wat die publiek toegang bied tot 'n...
studente ontwerp konsepverpakking vir Politics of Nature™ bordspeletjie
'n Deense PhD-student se projek waarmee hy poog om die idees van die Franse filosoof Latour in 'n borspeletjie vas te vang, het onlangs die derdejaarstudente...
Kenners vra: Is wêrelddemokrasie in gevaar?
Is wêrelddemokrasie in gevaar? In die nuwe boek Democracy under Threat: A Crisis of Legitimacy?worstel 'n aantal toonaangewende navorsers uit verskillende...
US Museum bied gesprek oor rol van struggle-liedere aan
“Nkosi Sikelel' iAfrika" (“Lord bless Africa"), “Ndodemnyama" (“Beware, Verwoerd!") en “Sikalela Izwe Lakithi" (“We protest for our land") is maar net 'n paar...
US loods eerste datasentrum in SA gefokus op demokrasie
Die eerste datasentrum gefokus op demokratiese navorsing en die ontwikkeling van die Sosiale Wetenskappe in Suid-Afrika sal in Mei geloods word by die...
Internasionale vaktydskrif wy hele volume aan navorsing deur Afrikavakkundiges
'n Ganse volume van die Taiwan Journal of Democracy, wat internasionaal hoog aangeskryf staan en ook by die Suid-Afrikaanse Departement van Hoër Onderwys en...
TRU wil nodus vir demokrasienavorsing skep
Grootskaalse korrupsie, wanadministrasie van staatsgeld en onbehoorlike bestuurspraktyke onder leiding van president Jacob Zuma hou die afgelope paar jaar 'n...
TRU brei navorsing oor Afrika-demokrasie uit deur nuwe datastelle te bestudeer
Die Eenheid vir Transformasienavorsing (TRU), wat toegespits is op navorsing oor die transformasie van outokrasie tot demokrasie én andersom, die vereiste...