Popular searches
306 resultate gevind
Maties Sport
Varsity Cup – ’n Leierskapservaring – Die Maties Sport, Universiteit Stellenbosch, Hoofdirekteur se Storie
Toe ek vanoggend net na 07:00 werk toe ry, het dit my getref dat die 2022 Varsity Cup, #RugbyThatRocks, verby is en vir die #MaroonMachine het dit nie goed geëindig nie! Ek het eers vanoggend die hartseer gevoel, want gisteraand, nadat ek...
Maties Sport
USSA Skaakkampioen gereed om later vanjaar FISU Spele aan te pak
Nico Martin, 'n topspeler van Maties Skaakklub, is in Duitsland gebore maar het grootgeword in die suidelike voorstede van Kaapstad. Hy is een van die klub se opkomende sterre en sal na verwagting die land en universiteit verteenwoordig by...
Maties Sport
Vroue in Sport: Is dit net genoeg om daaroor te praat?
Suid-Afrika is 28 jaar in sy demokrasie, met 'n grondwet wat verbind is tot die bevordering van menseregte en geslagsgelykheid vir almal. Ons het ook nasionale sportvoorskrifte wat in lyn is met geslagshervorming binne en regoor die Suid...
Maties Sport
'n Dag in die lewe van Sean Surmon
As adjunkdirekteur van Hoë Prestasie by Maties Sport, is Sean Surmon passievol daaroor om student-atlete te help om hul sportdoelwitte te bereik.
Maties Sport
Maties Sport Hoofdirekteur ontvang gesogte toekenning
Ilhaam Groenewald, hoofdirekteur van Maties Sport, is gister met die Universiteit Stellenbosch se Kanselierstoekenning vir Uitnemendheid bekroon.