Skip to main content

Sokker in Stellenbosch baat by MvV tussen US en SAS

Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) het op 11 Oktober ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken wat...

Maties Sokker maak geskiedenis

Maties Sokker se bevordering tot die ABC Motsepe-liga is al jare lank in wording. “Dit is ’n reuse-stap vir Maties Sokker en vir die sport in die groter...

Universiteit Stellenbosch en Stellenbosch Akademie vir Sport teken memorandum van verstandhouding om sokker in die Kaapse Wynlande te ontwikkel

Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) het vandag (11 Oktober 2021) ’n memorandum van verstandhouding (MvV) onderteken...

Noemdo by kruispad

Nadat hy by die Tokio Paralimpiese Spele vierde – met ‘n nuwe Afrika-rekord in die F45-gewigstoot – geëindig het, moet Maties studente-atleet Kerwin Noemdo ’n...

Nichole Taljaard – Speler van die Toernooi

Sy is reeds ’n Maties Sport-legende en nou is Nichole Taljaard ook ’n Varsity Netbal-legende nadat sy as die 2021 Speler van die Toernooi aangewys is. Vanjaar...

Lenise Marais – Maties Hokkie-vroue se afrigter

Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n...

Justine Palframan – Maties Sport se legendariese studente-atleet

Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n...

Sasha-Lee Petersen – Afrigter van Maties Netbal se juniorspan

Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n...

Interns in die Hoëprestasie-eenheid

Maties Sport het in Augustus – wat in Suid-Afrika as Vrouemaand herdenk word – die geleentheid gebruik om van die buitengewone vroue, wat met durf en grasie ’n...

Begin met Hoekom

Friedrich Nietzsche het gesê as jy ’n hoekom het, kan jy enige hoe hanteer. Victor Frankl het uitgebrei daarop met as jy ’n hoekom of wie het om voor te leef...
Subscribe to