Deur Jamie Wyngaardt. Hoewel dit kan voorkom of tafeltennis ’n sosiale sport is, neem Anja Lamont dit baie ernstig op en het sy al sedert ’n jong ouderdom ’n...
Deur Jamie Wyngaardt As ’n lewenslange sportfanatikus gesels Alouise Campher oor haar eie reis met sport en hoe belangrik dit is om jou drome na te streef. Sy...
Die Maties Netbal-span is as die 2022 USSA-kampioen by die jaarlikse Universiteitsport Suid-Afrika-toernooi gekroon deur die Nelson Mandela-Universiteit (NMU)...
Maties het uitgeblink by die onlangse Universiteitsport van Suid-Afrika (USSA) byeenkomste en oorwinnings in verskeie sportkodes behaal. Die Maroen-masjien het...
In die wêreld van professionele sport loop baie die geleenthede mis wat hul loopbaan kan begin en dikwels kom hierdie kanse nie ’n tweede keer nie. Vir...
Soos ons die tweede helfte van die jaar binnegaan, deel ons graag ’n paar personeel skuiwe by Maties Sport. Ons kondig met trots aan dat Reginald Smith Maties...
Aan die begin van 2022 is ek deur my voormalige PhD-studieleier genader met inligting oor ’n projek wat deur die Internasionale Raad vir Sportwetenskap en...
Jerry Laka, Maties Sport se Direkteur: Steundienste, het in April vanjaar sy meestersgraad aan die Suidelike Besigheidskool verwerf met ’n tesis wat handel oor...
Die eerste RALU-/Klusterspele is op 7 April 2022 aangebied. Maties Sport se Eenheid vir Rekreasie en Aktiewe Lewenstyl (RALU) het saam met die verskillende...
Die Maties Hokkieklub is histories ’n klub wat van Suid-Afrika se tophokkiespelers voortbring. Spelers soos Keenan Horne, Tarryn Glasby, Heather McEwan, Nicole...