Skip to main content

Maties na Potch vir halfeindstryd

In ’n vertoning wat die beste beskryf kan word as munt slaan uit die opposisie se foute, het FNB Shimlas vir FNB Maties met 44-12 uitoorlê in die laaste FNB...

Maties nou tweede op Varsitybeker-puntestand

In ’n herhaling van die 2022 FNB Varsitybeker-eindstryd, het FNB Maties die verdedigende kampioen, FNB UP-Tuks, op Maandag 20 Maart in die Danie Craven-stadion...

Maties Rugby-kaptein ken van onder druk presteer

Die Maties Rugby-kapteinskap beteken vir hom meer as om net voor te draf uit die tonnel, vir Jurie Matthee is dit die geleentheid om ’n verskil te maak in...

Anika Pretorius: van baanatleet tot roeier

Anika Pretorius het as 10-jarige haar atletiek-loopbaan begin. Terwyl sy aanvanklik aan hoogspring en verspring deelgeneem het, het haar sig geleidelik verswak...

FNB Maties net die sewende keer op tuisveld verslaan

Dit was ’n historiese oorwinning vir FNB CUT Ixias in die FNB Varsitybeker- toernooi toe hulle die vyfmalige kampioen FNB Maties met 19-23 verslaan het. Dit was...

Die pad vorentoe vir Justine Palframan-Donkin

Die sportgogga het Renaissance vrou Justine Palframan-Donkin vroeg in haar lewe gebyt. “Ek het in ’n sportiewe huishouding grootgeword. My ma en pa het op die...

Maties behaal naelskraap-sege in Varsitybeker-openingswedstryd

Die vyfmalige FNB Varsitybeker-kampioen FNB Maties het Maandag in die Danie Craven-stadion ’n naelskraapse sege van 21-19 in die eerste ronde van die toernooi...

Proudfoot is Maties se nuwe konsultant-hoofafrigter

Matthew Proudfoot, die voormalige Springbok-voorspelerafrigter wat die 2019 Wêreldbeker-toernooi gewen het, het hom by Maties Rugby aangesluit. Proudfoot se...

Goud vir Maties by USSA Waterpolo, 3×3 Basketbal

Die Maroen Masjien het aan nog ’n ronde van USSA se somer-toernooie deelgeneem en drie goue medaljes (mans- en vroue-waterpolo en mans-basketbal) en ’n...

Dis voorreg om vir Maties te speel, sê Welham

Stellenbosch Universiteit se BSc Honneurs-gegradueerde Angela Welham (22) is sedert haar eerste jaar in 2019 ’n ster in die Maties-hokkiespan. Dié energieke...
Subscribe to