Skip to main content

Gustav Venter in krieketterme

Ek het die voorreg gehad om baie ure in gesprek met Gustav oor krieket te spandeer. Ons het al KSA se probleme opgelos! Ek het ook die geleentheid gehad om vir...

Nóg ’n suksesvolle Intervarsity-byeenkoms

Deur Jamie Wyngaardt Maties Sport het in Augustus aan die Wes-Kaap Intervarsity-byeenkoms teen Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), Universiteit van Kaapstad...

E-sport se gewildheid neem toe by Maties

Deur Cody Hansen Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maties E-sport-klub is in 2017 gestig. Die klub het tans 19 aktiewe spelers en ding mee in FIFA, Rocket...

Wiseman deel haar USSA-ervaringe

Met slegs sewe maande agter die rug as ’n intern by Maties Sport se Hoë Prestasie-eenheid het Brady Wiseman reeds ’n goue medalje gewen. Met die onlangse USSA...

Vrouedag Blog Augustus 2022: Karabo Abuki

Wat het jy studeer? Ek het BSc (Hon) Sportwetenskap studeer. Hoekom het jy gekies om dit te studeer? My pa is oorlede toe ek in Graad 11 was. As gevolg hiervan...

Vrouedag-blog Augustus 2022: Hannah Bevis

Wat het jy studeer? BSc Hon in sportprestasie. Waarom het jy gekies om dit te studeer? Ek het grootgeword om sport te geniet en daaraan deel te neem tydens my...

Maties laat merk by Statebondspele

’n Aantal huidige en voormalige Maties Sport studente-atlete het aan die 2022 Statebondspele in Birmingham, Engeland deelgeneem. Die byeenkoms was van 28 Julie...

Terugblik na triomfantelike USSA-toernooi vir Maties Hokkie

Na afloop van ’n suksesvolle USSA-veldtog kyk Maties Hokkie se krag- en kondigsioneringsafrigter Llewellyn Morkel terug na die dele van die Maties Sport Hoë...

Maties-netbalspeler Kabuya blink uit op netbalbaan

In haar eerste Varsity Netbal-seisoen vir die Maties-netbalklub is verdediger Syntiche Kabuya drie keer as die speler van die wedstryd aangewys. Dié toernooi is...

Voormalige WP-kaptein deel wysheid by eerste Kapteine-gespreksessie

Deur Jamie Wyngaardt. Maties Sport het onlangs sy eerste Kapteine-gespreksessie (Captain’s Corner) aangebied met die voormalige WP-rugbykaptein Chris van Zyl as...
Subscribe to