Deur Jamie Wyngaardt Vir die meeste mense is die balansering van sport en tersiêre opleiding ’n uitdaging, maar Crystal Beukes laat dit moeiteloos lyk...
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie-eenheid Leerders van die Bishop Lavis-gemeenskap het onlangs ’n opwindende toer van die Universiteit Stellenbosch...
Na ’n kort, maar mededingende ligaseisoen vir die Maroenmasjien, vestig Maties Basketbal nou hul aandag op die USSA-toernooi wat in Johannesburg by Wits...
Deur Jamie Wyngaardt “Ek voel vreemd, dit is asof ek steeds ek is, maar terselfdertyd ’n wêreldkampioen. Dit is ’n wonderlike gevoel om te weet dat ek nie net...
Die jaar 2022 was ’n uitsonderlike tyd vir Maties Sport. Studente-atlete het weer ten volle aan sport deelgeneem en alle toernooie en byeenkomste het...
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie Eenheid Maties Netbal se oorwinning in die 2022 Varsitynetbal-eindstryd was die hoogtepunt van ’n uiters suksesvolle én...
Deur Cody Hansen Die Universiteit Stellenbosch se netbalspan pak die Universiteit van Johannesburg (UJ) in die halfeindronde van die Varsity-netbalreeks op 10...
Met ’n suksesvolle klubseisoen tot dusver, is die Maties-doelbalklub op die punt om die Wes-Kaapse rekord vir die meeste agtereenvolgende oorwinnings te...
Maties Sport: Hoe voel dit om as ’n USSA-kampioen wakker te word nadat julle die toernooi onoorwonne afgesluit het? Johann Zeier: “Dit is beslis ’n emosionele...