SA plantkundige ontdek nuwe iris-spesie in die Langeberg
Suid-Afrikaanse plantkundige Brian du Preez (29) het 'n pragtige nuwe spesie van die Iridaceae-familie teen die hange van die Langeberg van die Wes-Kaap, Suid...
Uitgestorwe spesie ná 200 jaar in die Winterhoekberge herontdek
Een van die eerste bekende spesies wat in die 1800s weens bosbou- en landboubedrywighede in die Wes-Kaap uitgesterf het, 'n soort fonteinbos van die ertjie...
Is mikrobes dryfkrag vir biodiversiteit in die Kaapse Blommeryk?
Botaniste van die Universiteit Stellenbosch (US) glo hulle is een stappie nader daaraan om die geheime van die Kaapse Blommeryk se ongelooflike hoë vlakke van...
Navorsing kan speldekussing-uitvoere verder laat blom
Die buitelandse blommemark betaal 'n premie vir speldekussings met lekker lang, reguit stele wat boonop sonder enige teken van insekte of siektes is. Om dit...
Bestuur van indringerbome moet dringend hersien word
Wetenskaplikes van verskeie van Suid-Afrika se grootste omgewingsorganisasies waarsku dat die bestuur van indringerspesies, en spesifiek indringerdennebome in...