Sport
Maties toon krag by 2025 USSA Winterspele
Atlete van die Stellenbosch Universiteit het merkwaardige deursettingsvermoë en vasberadenheid tydens die 2025 Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA)...
Sport
All Stars wen eerste Maties Netbal Streekliga
Die eindstryd van die eerste Maties Netbal Streekliga het met ’n opwindende vertoning van vaardigheid en vasberadenheid geëindig. Dit was ’n belangrike...
Sport
Shanidine Bezuidenhout maak Maties Sport-geskiedenis
Voormalige Maties-netbalspeler en deel van die 2022 Varsity Netbal-kampioenspan Shanidine Bezuidenhout het die koppe laat draai toe sy vanjaar die eerste...
Sport
Maties Netbal mik hoog in 2024 Varsitynetbal-toernooi
Met net ’n paar dae oor voordat die 2024 Varsitynetbal-toernooi begin, stel Maties hul visier op ’n herhaling van hul sukses in 2022 toe hulle met die titel...
Sport
Driekuns aan USSA-rugbytitels en verskeie medaljes vir Maties
Maties Sport se spanne het goed gevaar by die onlangse Universiteite Sport Suid-Afrika (USSA) toernooie en het medaljes in verskeie sportkodes verower. Die...
Sport
Maties vasbeslote om USSA-titels suksesvol te verdedig
In 2023 het die Maroenmasjien drie goue USSA-medaljes – netbal, 15man-rugby en vroue-hokkie – gewen en is vasbeslote om om vanjaar dié titels weer Matieland...
Sport
Niemand Maties Netbal se nuwe hoofafrigter
Die jaar het met groot opgewondenheid en hartseer begin, met die bedanking van Maties Netbal se jarelange hoofafrigter Zanele Mdodana.
Mdodana was vir sewe...
Sport
USSA titels vir Maties se rugby-, netbal- en hokkie-spanne
Maties Sport het verskeie titels by die 2023 USSA winter-byeenkoms gewen en ook handevol medaljes huis toe gebring. Maties se rugby-, hokkie- en netbalspanne...
Sport
2023 USSA winter voorskou
Maties Sport het vroeër vandag meer as 150 studente-atlete alles van die beste toegewens vir die 2023 USSA winter-byeenkomste.
Universiteit Stellenbosch...
Sport
Opgradering met oog op groter prentjie
Die opgradering van Maties Netbal se buite- en binnenshuise bane is tot voordeel van netbal, basketbal en die beeld van Maties Sport as geheel.
Ses netbal...