Sport
Maties toon krag by 2025 USSA Winterspele
Atlete van die Stellenbosch Universiteit het merkwaardige deursettingsvermoë en vasberadenheid tydens die 2025 Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA)...
Sport
Maties Sport bied USSA-Hokkietoernooi aan by SU se nuwe fasiliteite
Suid-Afrika se enigste Universiteit met drie watergebaseerde astroturf-velde
Terwyl ons voorberei vir die 2025 USSA Winterspele, is daar opgewondenheid onder...
Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumna: Kate Woods (Maties Hokkie)
Maties Hokkie-legende verdien haar strepe by adidas
Wat as ’n borgskap begin het toe sy nog ’n studente-atleet was, is vandag ’n bestuurderrol as Senior...
Sport
Maties Hokkie spog nou met drie astroturfs
Maties Hokkie het weer sy hokkie-aanbod uitgebrei deur ‘n derde astroturf by hul fasiliteit te voeg en atlete amptelik in Augustus vanjaar na hul fasiliteite...
Sport
Sportvrou van die Jaar leef haar Olimpiese droom
Maties Hokkiespeler en 2023 Sportvrou van die Jaar, Ongeziwe Mali, se Olimpiese droom is bewaarheid toe sy vir die Suid-Afrikaans Olimpiese Spele groep...
Sport
Maties Hokkie-alumni wat SA by die Olimpiese Spele verteenwoordig
Stellenbosch Universiteit het nie minder nie as agt voormalige Maties Hokkiespelers in die Suid-Afrikaanse spanne vir die Parys Olimpiese Spele.
Die span...
Sport
Driekuns aan USSA-rugbytitels en verskeie medaljes vir Maties
Maties Sport se spanne het goed gevaar by die onlangse Universiteite Sport Suid-Afrika (USSA) toernooie en het medaljes in verskeie sportkodes verower. Die...
Sport
Toernooi beklemtoon talent van WP- en Maties-hokkie
Die onlangse o.21-nasionale toernooi het nie net die hokkie-talent binne die Westelike Provinsie (WP) ten toon gestel nie, maar ook die groot invloed van die...
Sport
2023 USSA winter voorskou
Maties Sport het vroeër vandag meer as 150 studente-atlete alles van die beste toegewens vir die 2023 USSA winter-byeenkomste.
Universiteit Stellenbosch...
Sport
Maties laat merk by Statebondspele
’n Aantal huidige en voormalige Maties Sport studente-atlete het aan die 2022 Statebondspele in Birmingham, Engeland deelgeneem.
Die byeenkoms was van 28...