Sport
Maties toon krag by 2025 USSA Winterspele
Atlete van die Stellenbosch Universiteit het merkwaardige deursettingsvermoë en vasberadenheid tydens die 2025 Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA)...
Sport
Kapteine gesels oor rugby en leierskap
Ons het voor USSA kontak gemaak met die Varsitybeker-kapteine Ezekiel Ngobeni, Carel van der Merwe en Liza Slabbert om hul mening oor hul Maties-ervaring te...
Sport
Maties Rugby verwelkom sport-wonderkind en Junior Bokke-kaptein Riley Norton
Riley Norton, ’n eerstejaar BCom Beleggingsbestuur-student aan die Stellenbosch Universiteit, is reeds ’n bekende naam in Suid-Afrikaanse sport. Op 18-jarige...
Sport
Shanidine Bezuidenhout maak Maties Sport-geskiedenis
Voormalige Maties-netbalspeler en deel van die 2022 Varsity Netbal-kampioenspan Shanidine Bezuidenhout het die koppe laat draai toe sy vanjaar die eerste...
Sport
FNB Maties gekroon as FNB Varsity Cup Vroue 2025 kampioene
FNB Maties het die FNB Varsity Cup Vroue 2025-finaal as oorwinnaars uitgedraf en die titel wat hulle in 2023 gewen het, teruggeëis deur FNB Tuks Vroue Vrydag...
Sport
FNB Maties gereed om verlede jaar se halfeindstrydverlies teen Shimlas te wreek
'n Elektriese FNB Varsity Cup-halfeindstryd is op die kaarte wanneer FNB Maties en FNB Shimlas mekaar op Maandag 7 April by die Danie Craven-stadion in...
Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Juan de Jong (Maties Rugby)
De Jongh geniet sy lewe na rugby
Ná byna twee dekades as beroepsrugbyspeler het Juan de Jongh meer as genoeg kennis, ervarings en stories om te deel – geen...
Sport
Ontmoet ons Vroue Varsity Cup-span
Ons slagspreuk vir ons 150ste Jaarvieringe by Maties Rugby is "'n nalatenskap wat inspireer".
Ons vertrou dat hierdie helde vir 2025 daardie nalatenskap met...
Sport
Ontmoet ons Jong Gewere
Ons slagspreuk vir ons 150ste Jaarvieringe by Maties Rugby is "'n nalatenskap wat inspireer".
Ons vertrou dat hierdie helde vir 2025 daardie nalatenskap met...
Sport
FNB Maties vroueafrigter Aneesah Adams berei voor om Maroon Machine na 'n nuwe era te lei
FNB Maties Vroue se nuwe hoofafrigter, Aneesah Adams, sal vir die eerste keer die leisels oorneem in die hoogs verwagte FNB Varsity Cup Vroue...