Skip to main content
Image under license by Freepik.com

KI-Bemiddelde Multimedia – ’n Omwenteling in Inhoudskepping

Image under license by Freepik.com

Wêreld Telekommunikasiedag: Strewes en Teleurstellings van Digitale Onderwys

Image under license by iuriimotov/freepik.com

KI en Sosiaal-Bewuste Pedagogieë

Nuwe Vennootskap Tussen die Sentrum vir Leertegnologieë en Hoërskool Gordon

Welkom by die Sentrum vir Leertegnologieë​​

Die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) vorm deel van die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (ALOV) van die Universiteit Stellenbosch. ​Die SLT streef om die betekenisvolle en innoverende gebruik van tegnologie vir leer by die Universiteit Stellenbosch te inspireer.​

Welcome to the Centre for Learning Technologies​

The Centre for Learning Technologies (CLT) forms part of the Division for Learning and Teaching Enhancement (DLTE) at Stellenbosch University. ​​The CLT strives to inspire the meaningful and innovative use of technology for learning at Stellenbosch University.​

Wamkelekile kwiZiko leeTekhnoloji zokuFunda

IZiko leeTekhnoloji zokuFunda (CLT) liyinxalenye yeCandelo loPhuculo lokuFunda nokuFundisa (iCandelo le-LTE) kwiYunivesithi yaseStellenbosch. I-CLT isebenzela ukukhuthaza usetyenziso olunentsingiselo nolungobuchule lwetekhnoloji ekufundeni kwiYunivesithi yaseStellenbosch.  ​

Close Up Laptop Icons
Image by: Image under license by Freepik.com

Akademiese Ontwikkeling & Navorsing (AON)

Die SLT ontwikkel, bevorder en ondersteun die gebruik van leertegnologieë vir leer en onderrig aan die US. Ons werk in 'n adviserende rol met betrekking tot die integrasie van leertegnologieë in die kurrikulum via verskeie verskaffingsmodusse.

Girl working on laptop
Image by: Image under license by Freepik.com

Bedryf, Telematies & Projekte (BTP)

Die departement vir BTP binn​​​e die SLT fokus op verskeie dienste en projekte wat toegang verskaf tot onderrig wat gebaseer is op leertegnologieë

LTS-block.jpg

Leertegnologie Ondersteuning (LTO)

Die SLT verskaf opleiding en ondersteuning aan dosente oor die integrasie van leertegnologieë aan die US.

Closeup of female typing on laptop keyboard
Image by: Image under license by Wayhomestudio/freepik.com

Hibridieseleer (HL)

Die SLT werk saam met en ondersteun dosente in die ontwerp en aanbieding van hibridieseleer aanbiedings by die US, wat buigsame, innoverende en hoë gehalte onderrig- en leerpraktyke bevorder.


ERKENNING: Prente onder lisensie deur Freepik/freepik.com