Skip to main content
Image under license by Freepik.com

Stories


Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut, en ons besonderse mense.
SU opens unique immersive technology lab at the Stellenbosch campus' Library
Image by: Stefan Els

Opvoedkunde

Immersiewe Tegnologie-Laboratorium (ITL), US Biblioteek

Die ITL is as 'n uitbreiding op die bestaande skeppingsruimte ('Makerspace') in werking gestel, voeg verrykte visualiseringsdienste tot die biblioteek se...
Lees verder
Wêreld Telekommunikasiedag: Strewes en teleurstellings van digitale onderwys

Ingenieurswese en tegnologie

Wêreld Telekommunikasiedag: Strewes en teleurstellings van digitale onderwys

Wêreldtelekommunikasie- en Inligtingsgemeenskapsdag word jaarliks op 17 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf dr Sonja Strydom van die...

Lees verder
KI en sosiaal-bewuste pedagogieë

Ingenieurswese en tegnologie

KI en Sosiaal-Bewuste Pedagogieë

​Hierdie kursus bied aan akademici wat aan die US klasgee die geleentheid om hulle kennis en begrip van die rol wat kunsmatige intelligensie (KI) in die...

Lees verder
Die Soeke na Kunsmatige Intelligensie in Leuven

Ingenieurswese en tegnologie

Die Soeke na Kunsmatige Intelligensie in Leuven

“We need to dream up what comes next and let our imaginations run wild, so that we begin to anticipate the various potentials of postdigital educational...

Lees verder
Boekvrystelling:  Reaksie op die nodigheid vir verandering: Hoëronderwysstemme uit die Suide tydens die Covid-19-krisis

Ingenieurswese en tegnologie

Boekvrystelling: Reaksie op die nodigheid vir verandering: Hoëronderwysstemme uit die Suide tydens die Covid-19-krisis

​Boekvrystelling deur die Afdeling Leer- en Onderrigverryking

Reaksie op die nodigheid vir verandering: Hoëronderwysstemme uit die Suide tydens die Covid-19...

Lees verder

Soek vir stories:


ERKENNING: Prente onder lisensie deur Freepik/freepik.com