8265 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Howe moet gehelp word om regeringsbesteding te kontroleer
Die sogenaamde "capabilities" benadering kan howe help om toe te sien dat regeringsbesteding proporsioneel is tot die sosio-ekonomiese behoeftes van kwesbare Suid-Afrikaners, skryf dr Shanelle van der Berg van die Department Publiekereg in...
Student laat haar nie deur gestremdheid ontmoedig nie
As 'n jong kind, het dokters voorspel dat Samantha Stander, tans ', nooit sal kan loop nie. Sy was met ernstige oorerflike ontwikkelingsdisplasie gediagnoseer. Vandag is Samantha 'n tweedejaar mediese student aan Universiteit Stellenbosch...
Taalafwykings - US tree op in belang van studente
Die Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch, mnr George Steyn, het hierdie week gereageer op medianavrae rondom taalimplementering. Ter wille van deursigtigheid word die respons hier deurgegee. Die verslag van regter CT...
Bergfietsry nou ook deel van die Hoëprestasie-program
Bergfietsry is nou ook deel van Maties Sport se Hoëprestasie-program by die Universiteit Stellenbosch (US) en vanjaar ook reeds deel van die opwindende Varsity Sports-reeks. Die Varsity-bergfietsuitdaging strek oor twee meerdaagse...
Maties Basketbal-spanne kwalifiseer vir USSA-toernooi
Maties Basketbal se mans- en vrouespan het albei gekwalifiseer om in Julie aan die nasionale universiteitskampioenskap (USSA) deel te neem ná twee senutergende wedstryde verlede Vrydag. Die spanne moes hul uitspeelwedstryde vir derde en...
Steinhoff Maties gereed vir groot hokkie-naweek by Coetzenburg
Met drie oorwinnings en 24 doele in hul guns, lê die Steinhoff Maties-hokkiemans derde op die Varsity Hokkie-toernooi se punteleer. Die toernooi het verlede Vrydag begin met die eerste ronde van wedstryde wat by die Universiteit van...
Einde van ‘n era vir Steinhoff Maties Krieket
Die 2016 Nasionale Klubkampioenskapsbyeenkoms was die einde van 'n era en die begin van die volgende vir die Steinhoff Maties Krieketspan. Nie net het Maties afskeid geneem van Dewald Botha en Emile Kriek nie, maar die span het ook kans...
Maties wen weer Intervarsity-stryd
Die FNB Maties het Saterdag vir die derde jaar agtereenvolgens die Intervarsity-stryd teen die Universiteit van Kaapstad (FNB Ikeys) gewen. Hierdie stryd se geskiedenis strek al oor meer as 'n eeu. Ikeys het halftyd met 20-12 voorgeloop...
Allan Boesak se 70ste verjaardag word gevier
Voor die byeenkoms het deelnemers die inleiding en eerste hoofstuk van Prof Boesak se nuutste boek, Kairos, Crisis, and Global Apartheid: The Challenge to Prophetic Resistance. Palgrave Macmillan, ontvang. Die verwysing na "Kairos" in die...
US-Raad stel Nico Koopman en Hester Klopper as Viserektore aan
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het by sy geskeduleerde Raadsvergadering van 9 Mei twee senior aanstellings gedoen. Prof Nico Koopman, wat tans waarneem as Viserektor in die portefeuljes Sosiale Impak, Transformasie en Personeel...