8250 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Studente kry ‘n voorsmakie van ware gesondheidsorg – en is mal daaroor
Eerstejaarstudente aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch het die geleentheid gehad om 'n paar van die Wes-Kaapse gemeenskappe te ontmoet wat hulle gaan bedien sodra hulle gekwalifiseerde...
Agbiz erken prof Karaan se rol in SA landbou
Die besonderse diens wat prof Mohammad Karaan van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe lewer aan die Suid-Afrikaanse agribesigheidsgemeenskap is erken deur Agbiz, die Suid-Afrikaanse Agrikultuur Besigheidskamer. Hy het...
Personeelgesprekke oor verkragtingskultuur
Vroeër vanjaar het die Rektor se Bestuurspan 'n taakspan aangewys om ʼn verkragtingskultuur by Universiteit Stellenbosch te ondersoek. Die Taakspan op Verkragtingskultuur, gelei deur dr Birgit Schreiber, Senior-Direkteur: Studentesake, het...
Steinhoff Maties-krieketspeler gekies vir SA o.19-span
Dit is nie die eerste keer dat hy vir hierdie eer in aanmerking kom nie, maar Steinhoff Maties-krieketspeler Ricardo Vasconcelos sal uiteindelik die geleentheid kry om sy land op o.19-vlak te verteenwoordig. Vasconcelos, 'n oudleerder van...
Steinhoff Maties Hokkie se vrouespan vat voor in WP-liga
Steinhoff Maties Hokkie se vrouespan is stewig in beheer van sake in die WP-liga. Maties is bo-aan die punteleer ná Sondag se wedstryd teen Conberg. Die span het met 4-2 gewen danksy 'n driekuns deur Quanita Bobbs en een doel deur Heather...
Steinhoff Maties Hokkie se mans weer op die wenpad
Ná sy eerste nederlaag in 'n Westelike Provinsie-ligawedstryd in drie seisoene, het Steinhoff Maties Hokkie se mansspan die afgelope naweek weer op die wenpad gekom deur Vishoek 5-1 te klop. Die doele is aangeteken deur deur Keenan Horne...
Twee Maties ontvang gesogte Mensa-studiebeurse
Luna Chencinski en Jess Steyn, beide studente aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs twee van vyf internasionale studiebeurse ter waarde van 1000 dollar van die Mensa Onderwys en Navorsingstigting, gebasseer in die VSA...
Alumnus skenk R50 miljoen aan Universiteit Stellenbosch
ʼn Moderne Sentrum vir Leer en Onderrig aan die Universiteit Stellenbosch (US) word eersdaags ʼn werklikheid. Dít danksy ʼn skenking ter waarde van R50 miljoen van mnr Jannie Mouton, US-alumnus en stigter van die beleggingsbeheermaatskappy...
Senaat aanvaar konsep-taalbeleid met groot meerderheid
Die Senaat van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag 9 Junie 2016 die finale weergawe van die konsep-taalbeleid (soos op die US se webblad) met die voorgestelde wysigings daarin opgeneem, met ʼn groot meerderheid van stemme...
Nog 'n oorwinning vir US in die Chinese Brug kompetisie
Vir die sewende agtereenvolgende jaar het 'n student van die die Universiteit Stellenbosch (US) die Chinese Brug kompetisie vir Suid-Afrikaanse kollege studente gewen. Matie-student Jasmine Rae Beaudry het beoordelaars tydens die 15de Suid...