FGGW Komitee vir Nagraadse Navorsing (KNN)
Die Komitee vir Nagraadse Navorsing (KNN) kom kwartaalliks byeen om navorsingsgraad-beleiden praktyk in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch te hanteer.
Inligting oor ons
Vind kontakinligting of leer omtrent die prestasies van en geleenthede deur die Biblioteek aangebied.
Innovasieruimte
Die Innovasieruimte verskaf 'n innoverende en stimulerende omgewing vir samewerkende prototipering, innovasie en leer.
Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Konferensies en simposia
Konferensies en simposia aangebied deur die Biblioteek- en Inligtingsdiens, Universiteit Stellenbosch.
BeOpenAccessSmart webinare
Die #BeOpenAccessSmart-webinaarreeks is 'n inisiatief wat daarop gemik is om Oop Toegang-voorspraak te verbeter en skrywers, navorsers en bibliotekarisse op te voed oor die voordele daarvan.
Afkampus- elektroniese toegang
As 'n geregistreerde student aan die Universiteit Stellenbosch kan jy toegang kry tot 'n magdom elektroniese publikasies wat in volteks beskikbaar is vanaf buite die kampus via ons biblioteek se tuisblad. Sien hoe om toegang te verkry en...