Opedag
Die Universiteit Stellenbosch(US) nooi jou om by ons aan te sluit vir ’n opwindende kampus-ervaring by ons in-persoon Opedag van 8:00-15:00 op Saterdag 18 April 2026.
Onder is die 2025 Opedag-inligting, wat aan die begin van 2026 opgedateer sal word met die nuwe inligting.
- Plakkaat: PDF / JPEG
- Beplan vooruit: Woon die Opedag by
- Aanwysings na die Ingenieurswese Studenteparkering
- Aanwysings na die Opedag beginpunt (Bedouin-tent in die parkeerarea)
- US Kampuskaart
- Ingenieurswese-kampuskaart
- Program
- Ingenieurswese brosjure
- Winterweek Brosjure
- Jaarboek
- Toelatingsvereistes en Keuringskriteria Kyk video
- Webwerf (US)
Kaartjies sal vanaf 15 Feb ’26 op Quicketbespreek kan word. Die Fakulteit moedig alle voornemende studente en besoekers aan om ’n kaartjie te bespreek.Dit verseker nie net dat jy die jongste opdaterings en belangrike inligting oor die geleentheid ontvang nie, maar dit stel ook SU in staat om enige moontlike veiligheidskwessies op die dag self met jou te kommunikeer.
Kontak ons gerus vir enige bykomende inligting rakende die in-persoon Opedag.
Die Universiteit Stellenbosch (SU) nooi jou om die aanlyn Opedag van 8:30 tot 15:00 op Maandag 20 April 2026 by te woon.
Onder is die 2025 Opedag-inligting, wat aan die begin van 2026 opgedateer sal word met die nuwe inligting.
Rol af om die opnames van die Inligtingsessies van die 2024 Opedag te kyk
Registreer hier vir die aanlyn Opedag.
Kindly Kontak ons gerus vir enige bykomende inligting rakende die aanlyn Opedag.