Carnegie Navorsingsruimte
Die Carnegie Navorsingsruimte is 'n navorsingsomgewing gemik op gebruik deur nagraadse studente op magister- en doktorale vlak, asook akademiese personeel en navorsers aan die Universiteit Stellenbosch.
Navorsingsdatabestuur-dienste
Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens bied verskeie navorsingsdatabestuur-dienste aan sy navorsers
Bibliografiese verwysingsbestuur
Leer bronne en hul verwysings bestuur m.b.v. verwysingstegnieke en die Endnote-sagteware
Navorsing
Ons Navorsingsteundienste-span gee kundige leiding oor navorsingsmetings, publikasie, databestuur en gevorderde soektogte.
Postgraduate Workshops
Boost your postgraduate success with Stellenbosch University's Postgraduate Office workshops. Designed for registered SU postgraduate students, our academic workshops cover research skills, academic writing, software training, and essential...
KI-Bemiddelde Multimedia –’n Omwenteling in Inhoudskepping
Gids: Gemengde Onderrig, Leer en Assessering (GOLA)
Ondersteuning vir ooptoegangpublikasie
Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens het die afgelope twee jaar ooreenkomste met uitgewers onderteken wat daartoe gelei het dat outeurs verminderde publikasiefooie vir ooptoegangpublikasie kon betaal, of in sommige gevalle selfs geen...