Bibliografiese verwysingsbestuur
In 'n wêreld van e-navorsing, is daar meer databronne beskikbaar as ooit tevore, wat meebring dat navorsers meer doeltreffende maniere benodig om groot hoeveelheid informasie makliker te kan bestuur.
Verwysingstegniese
EndNote 25
EndNote is die sagteware wat amptelik voorsien en ondersteun word by Universiteit Stellenbosch.
Vir meer inligting en hulp, besoek die EndNote-biblioteekgids.
Hoe om EndNote te installeer
Hoe om Mendely library te skuif na EndNote
Kontak ons
EndNote-ondersteuning (Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe)
Yusuf Ras
+27 21 938 9365