7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Randall Adams versterk die US se internasionale bande met diplomasie
#DagInDieLewe-veldtog As 'n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle span voltydse personeel – akademici, navorsers en professionele administratiewe steundienste...
Stellenbosch University
Toegang tot finansiering help KMO’s oorleef – Prof Ashenafi Fanta
Prof Ashenafi Fanta van die Stellenbosch Bestuurskool het sy intreerede op Donderdag 7 Mei 2026 gelewer. Hy ondersoek hoe finansiële toegang die prestasie van KMO’s beïnvloed. Uitbreiding van digitale infrastruktuur en kredietwaarborgskemas...
Stellenbosch University
Mense met Down-sindroom moet ingesluit word in gesprekke oor hul gesondheidsorg
Mense met Down-sindroom waardeer gesondheidsorg wat verhoudings- en mensgesentreerd en respekvol is. Gereeld uitgesluit van gesprekke oor hul eie gesondheidsorg. Belangrik om stemme, geleefde ervarings van mense met Down-sindroom en hul...
Stellenbosch University
Marguerite van der Waal verbind mense deur taal
#DagInDieLewe As ’n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle gemeenskap van meer as 4 000 voltydse personeellede – akademici, navorsers en professionele administratiewe...
Stellenbosch University
Navorsers aangemoedig om menslike oordeel in die kern van KI-gedrewe wetenskap te hou
Die US het Biblioteeknavorsingsweek 2026 met die tema “Wen Groot! Versterk jou navorsing” bekend gestel. Sprekers het die toenemende belangrikheid van KI-geletterdheid, navorsingsinfrastruktuur en etiese wetenskap in ʼn veranderende...
Economic and Management Sciences
Vir ’n beter toekoms: Studente inspireer Graad 12-leerders tydens loopbaanwerksessie
Vir ’n beter toekoms: Studente inspireer Graad 12-leerders tydens loopbaanwerksessie
Stellenbosch University
Chloe Farinha: Leierskap deur groei en leer
Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap, deernis en toewyding help hulle om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou. Hierdie profiele...
Stellenbosch University
Twee studente van Letterefakulteit gekies vir gesogte SA-Washington-leierskapsprogram
Busiswa Sobahle en Shane Sass is dringend op soek na finansiering om hulle leierskapsvaardighede verder te slyp en tot Suid-Afrika se toekoms by te dra, al moes hulle reeds verskeie struikelblokke in die strewe na hulle drome te bowe kom...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 18 Junie 2018)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by die liggaam se tweede geskeduleerde vergadering vir die jaar, op Maandag 18 Junie 2018, 'n nuwe visie en strategiese raamwerk vir die instelling goedgekeur. Die voortdurende verandering...
Stellenbosch University
US verskaf studente-ondersteuning tydens COVID-19-pandemie
Terwyl die wêreld voortgaan om met die COVID-19-pandemie te worstel, moes hoëronderwysinrigtings met innoverende maniere vorendag kom om te verseker dat studente hul studies suksesvol in 2020 kan voltooi. Die Universiteit Stellenbosch (US)...