7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Universiteite deurslaggewend vir SA se energie-oorgang, sê Ramokgopa aan US
Die Minister van Elektrisiteit en Energie, dr Kgosientsho Ramokgopa, het met personeel en studente by die Universiteit Stellenbosch (US) geskakel as deel van die Departement van Elektrisiteit en Energie se uitreikprogram oor nasionale...
Stellenbosch University
L'Oréal-UNESCO-toekenning vir US-navorser wat mynafvaluitdagings aanpak
Dr Bambesiwe May het 'n L'Oréal-UNESCO For Women in Science-toekenning ontvang. Sy ontwikkel volhoubare raamwerke vir die bestuur van mynafval. Haar werk verminder omgewingsrisiko’s en bevorder volhoubaarheid in die industrie.
Information Technology
Doelgerig aan die beweeg
Teboho Mphuthi dien as die skakel tussen Finansies en die IT-afdeling en help om besigheidsbehoeftes in praktiese oplossings te omskep. Hy volg ’n mensgesentreerde benadering tot probleemoplossing, gegrond op sy ervaring in ingenieurswese...
Stellenbosch University
Doelgerigtheid te midde van die pyn – bekende radioloog prof Jan Lotz gradueer met ’n PhD op 78
Die bekende radioloog emeritus-professor Jan Lotz, het sy PhD in toegepaste etiek aan die Universiteit Stellenbosch op 78-jarige ouderdom verwerf. Die moord op sy enigste dogter, Inge, in 2005 het ’n diepgaande invloed op sy lewe gehad...
Faculty of Science
Afrika-mikrobiome – van mense tot ekosisteme – die fokus van nuwe navorsingsleerstoel
Afrika-mikrobiome skitter in hul afwesigheid in globale datastelle, met minder as 3% van mikrobiese diversiteit wat tot dusver gekarakteriseer is. Nuwe navorsingsleerstel het ten doel om die kennistekort oor Afrika-mikrobiota te verminder...
Stellenbosch University
Fama se missie: Ruimtetegnologie vir Afrika se grootste uitdagings
’n Lugvaartingenieur, hommeltuigvlieënier en aspirant ruimtevaarder wat fokus op ruimte- en klimaatinnovasie. Sy is mede-stigter van Hisia Space, ‘n klimaattegnologie- en georuimtelike intelligensie-maatskappy. Haar tyd by die US was 'n...
Stellenbosch University
Prof Wim groet ná tien jaar as Rektor en Visekanselier
Daar was 'n ligtheid, selfs 'n vrolikheid aan Prof Wim de Villiers in die laaste paar dae op die Universiteit Stellenbosch (US) se kampus voor sy aftrede. Dis asof hy ná tien “rustelose" jare in die tuig as Rektor en Visekanselier homself...
Stellenbosch University
US Konferensie en Beraad doen beroep op dringende optrede teen honger
Die Kunstekaap-teatersentrum in Kaapstad was verlede week die middelpunt van intense debat en kennisuitruiling toe dit die gasheer was vir die jaarlikse Internasionale Konferensie en Beraad oor Maatskaplike Geregtigheid, wat albei gefokus...
Stellenbosch University
Die aanpak van oënskynlik onoorkombare berge is die nuwe Dekaan se sterkpunt
As kranige deelnemer aan veldwedlope het hy al van die moeilikste sneeubedekte berge in Pole aangepak en aan moordende uitdagings in rowwe terrein in Suid-Afrika deelgeneem; maar die uitdagendste taak wat prof Anthony Leysens oor die...
Stellenbosch University
Eerste groep suksesvolle Toekomstige Professore vereer
ʼn Byeenkoms in Maart aan die Universiteit van Mpumalanga van ʼn groep voorste Suid-Afrikaanse akademici was die hoogtepunt van die suksesvolle aanvangsfase van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) se innoverende Toekomstige...