7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Annie Bekker sidder nie vir kreunende skepe en ysberge nie
Prof Annie Bekker van die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch het onlangs haar professorale intreerede, getiteld “Wat ons kan leer uit die ritteltits van 'n skip op 'n ysige wraksoektog"...
Stellenbosch University
Wetgewende veranderinge nodig om ongemagtigde gebruik van afbeeldings te bekamp
Indien jou beeld of afbeelding (fisiese beeld, stem, handtekening, gelykenis, ensovoorts) sonder jou toestemming vir kommersiële doeleindes gebruik is, veral in die afwesigheid van 'n kontrak, sal dit moeilik wees om jou saak in die hof te...
Faculty of Engineering
US ken eregraad in ingenieurswese toe aan rampsbestuurkenner Colin Deiner
Colin Deiner het ʼn eredoktorsgraad ontvang. Hy help bevorder rampbestuur en -reaksiedienste.
Department of Electrical and Electronic Engineering
Intreerede: Prof Arnold Rix se Visie vir die Ontwerp van 'n Stabiele, Lae-Koolstof Toekoms
Suid-Afrika het 'n duidelike voordeel in die globale verskuiwing na volhoubare krag: uitsonderlike son- en windbronne. Tog vertaal die beskikbaarheid van hierdie natuurlike hulpbronne nie outomaties in 'n stabiele kragvoorsiening nie. Die...
Stellenbosch University
US-werkswinkel help om denke oor digitale openbare infrastruktuur in SA te vorm
Die Beleidslaboratorium aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n hibridiese werkswinkel aangebied om te verken hoe regulatoriese sandbakbenaderings Suid-Afrika se Digitale Openbare Infrastruktuur (DOI) kan ondersteun...
Innovation and Commercialisation
Die toekoms van geneesmiddelontdekking: Nanosene se BzAM-terpolimeerreeks verbeter globale gesondheidsoplossings
Nanosene (Edms (Bpk)) is die eerste pasgemaakte polimeer-innoveerder en -verskaffer in Suid-Afrika wat toegewy is aan die ontwikkeling en vervaardiging van amfifiliese polimere om gespesialiseerde proteïene te bestudeer wat as molekulêre...
Department of Mechanical and Mechatronic Engineering
In die Kollig – Gerhard Durandt – Bekroon met beste aanbieding vir sy navorsingsartikel by SACAM 2025
Gerhard Durandt, 'n Junior Dosent aan die US, het die Beste Studente-aanbieding by SACAM 2025 gewen. Sy PhD-navorsing gebruik digitale tweelinge en Kalman-filters om die moegheidslewe vir die SA Agulhas II te skat. As 'n ywerige...
Stellenbosch University
US onder wêreld se bestes in regte, gesondheid en opvoedkunde
Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer eens onder die beste universiteite ter wêreld in die vakgebiede Regte, Geneeskunde en Gesondheid (voorheen Klinies en Gesondheid), Opvoedkundestudie (voorheen Opvoedkunde), asook Lettere en...
Stellenbosch University
US deel van wêreldwye span wat rigtinggewende G20 digitale agenda-ontleding lewer
Die Beleidslaboratorium aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n internasionale vennootskap wat formeel 'n rigtinggewende beleidsverslag wat die evolusie van die G20 se digitale agenda naspoor, aan Suid-Afrikaanse...
Maties Sport
Maties Sport personeel veranderinge
Soos ons die tweede helfte van die jaar binnegaan, deel ons graag ’n paar personeel skuiwe by Maties Sport. Ons kondig met trots aan dat Reginald Smith Maties Sport se nuwe Hoof van Sportbestuur is. “Ek is opgewonde oor die uitdaging. Ek...