8630 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Science
Insekte se liggaamsgrootte word nie deur atmosferiese suurstof beperk nie
Navorsers het lank reeds bestaande teorie omvergewerp oor prehistoriese reusagtige insekte. Die vorm en funksie van insekte steeds 'n aktiewe navorsingsveld. Begrip van liggaamsgrote en funksionele beperkings het implikasies vir die...
Stellenbosch University
Topdosente in die kollig by OLA-viering
Die US het top-akademici en innoveerders in onderrig, leer en assessering tydens ’n spoggeleentheid by STIAS vereer. Prof Elize Archer het die Erkende Dosent-toekenning ontvang, terwyl proff Karin Wolff, Deborah Blaine en Sonia Fidder vir...
Faculty of AgriSciences
Klein Suid-Afrikaanse duo wat groot landboubelofte inhou
Nuwe Afrika-ontdekking: Wetenskaplikes het 'n nuwe simbiotiese nematode-bakterie-duo (S. innovationi en X. innovationi) in Suid-Afrikaanse gronde gevind. Vinnige plaagbeheer: Die mikroskopiese vennootskap elimineer vernietigende...
Stellenbosch University
Nuwe argief by die US stel ’n verwaarloosde bevrydingsgeskiedenis in die kollig
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die Eenheidsbeweging Versameling bekendgestel. Dit bewaar ’n betekenisvolle bevrydingsbeweging-argief. Die Versameling verenig meer as 80 jaar se politieke en intellektuele geskiedenis. Die argief...
Innovation and Commercialisation
Biotegnologie vir ‘n groener, volhoubare toekoms
Die ontwikkeling van geneties-gemodifiseerde gisstamme wat spesiale ensieme vir kommersiële toepassings produseer.
Stellenbosch University
‘ ’n Misdaad vergaan nie’: Afrikadag-lesing vra vir radikale slawerny-reparasies
Dr Panashe Chigumadzi, ’n geskiedkundige en skrywer, was die spreker by die Universiteit Stellenbosch se 8ste jaarlikse Afrikadag-lesing. Chigumadzi dien as rapporteur vir die Afrika-Unie se komitee van kenners ten opsigte van reparasies...
Faculty of Engineering
Mededingende assessering versterk kommunikasievaardighede van eerstejaar-ingenieurstudente
Eerstejaar-ingenieurstudente het hul ICC113-module (Interkulturele Kommunikasie) afgesluit met ’n plakkaataanbieding in konferensiestyl, gekombineer met ’n gesimuleerde beleggingsaktiwiteit. Die formaat het ’n outentieke en interaktiewe...
Stellenbosch University
Fadzai baan haar weg na 'n internasionale loopbaan
Akademiese uitnemendheid en harde werk het haar talle toekennings besorg. Haar reis by die US het haar veerkragtigheid en aanpasbaarheid versterk. Sy glo elke prestasie is die moeite werd om te erken, hoe klein ook al.
Faculty of Science
Dermgesondheid speel belangrike rol in belemmerde groei in kinders
Ongeveer 150 miljoen kinders onder vyf jaar bly te kort vir hul ouderdom. Kinders se groei word nie net beïnvloed deur wat hulle eet nie, maar ook deur hoe goed hul liggame voedingstowwe kan verwerk en absorbeer.
Faculty of Science
Optika en fotonika in Suider-Afrika brei uit
Met 'n PhD-sertifikaat in Fisika, beplan Dr Amos Kiyumbi om al die navorsingsondervinding wat hy in Duitsland en Suid-Afrika opgedoen het, te belê in die vestiging van ’n fotonika-inisiatief in Tanzanië. Vir sy PhD, het Kiyumbi die...