Gewilde soek terme
68 resultate gevind
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 5 Mei 2026
Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig. Dit is maklik om te kan sê wat ons waardes is
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 12 Mei 2026
Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig. Dit is maklik om te kan sê wat ons waardes is
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 11 Mei 2026
Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig. Dit is maklik om te kan sê wat ons waardes is
Die wetenskaplikes (en die wetenskap) agter Suid-Afrika se eerste kwantumsatellietverbinding met China
Ontmoet die fisici agter die wêreld se langste interkontinentale ultraveilige kwantumsatellietverbinding tydens ons eerste Science Café Stellenbosch by
Vertroue deur bekwaamheid: Hoe om so eties te wees as wat jy effektief is as 'n direkteur
U word uitgenooi na 'n virtuele seminaar wat deur die Departement Ondernemingsbestuur aangebied word. Desmond Nikanor, die voorsitter van die Namibië Instituut
Woon gratis geleenthede by as deel van die Decay without mourning: Future-thinking heritage practices-konferensie
'n Internasionale konferensie, Decay without mourning: Future-thinking heritage practices, word van 15–17 April op Stellenbosch gehou. Dit is die hoogtepunt van
#SmartResearcher werkswinkels 7 April - 7 Mei 2026
Die program is ontwerp om navorsers te ondersteun regdeur die navorsingsiklus, van die gebruik van biblioteekbronne, die uitvoer van literatuuroorsigte tot die
Mik Groot! Verhef Jou Navorsing!
Ons nooi u met ‘n groot plesier uit na die 2026 Biblioteek Navorsingsweek, wat van 11–15 Mei plaasvind. Onder vanjaar se tema, "Mik Groot! Verhef Jou Navorsing