Kampuslewe
Wil jy in 2027 aan die US studeer? Skakel in op MFM 92.6 vir nuttige antwoorde
Nog net twee weke om by Maties aansoek te doen!
Oorweeg jy dit om by die Universiteit Stellenbosch (US) aansoek te doen vir 2027? Indien wel, is daar twee dinge...
Ingenieurswese en tegnologie
Ingenieurswese Opedag in ’n heringerigte spasie
Grys wolke en ’n donderstorm het min impak gehad om voornemende studente en hulle gesinne te ontmoedig om die 2026-weergawe van die Fakulteit Ingenieurswese se...