Skip to main content

Ondersteun Globale Herwinningsdag: Bring jou e-afval en gooi dit in een van die geel asblikke op verskeie plekke op ons kampusse.

Ondersteun Globale Herwinningsdag: Bring jou e-afval en gooi dit in een van die geel asblikke op verskeie plekke op ons kampusse.

Water kom nie van 'n kraan nie

Water besparingsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch

Elke Druppel Tel: Help om Water op Kampus te Bespaar

Elke Druppel Tel: Help om Water op Kampus te Bespaar ’n Boodskap van ons Waarnemende Hoofbedryfsbeampte: Prof Nicola Smit

US-studente, personeel vier saam Aardedag 2025

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se studente en personeel het die strate op kampus ingevaar om Aardedag 2025 te vier met 'n stap en skoonmaak-aksie op 22...

Die Universiteit Stellenbosch vier Aardedag 2023 met 'n twee dae lange uitstalling by Jan Mouton

​Ons vier Aardedag op 22 April 2023, en die Universiteit Stellenbosch begin reeds vroeg vier met 'n omgewingsvolhoubaarheid-ekspo by die Jan Mouton-leersentrum op 13 en 14 April 2023. Die US omgewingsvolhoubaarheid-ekspo Expo 2023 het ten doel om die kampusgesprekke rondom omgewingsvolhoubaarheid te verbreed, om die US Omgewingsvolhoubaarheidsplan te bevorder, betrokkenheidgeleenthede oor die Net Zero Carbon-veldtog te skep, en om die weg te baan vir 'n jaarlikse kampusgeleentheid as deel van globale Aardedag-vieringe.

US stewig oppad na netto nul met die bekendstelling van sy Omgewings-volhoubaarheidsplan

Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n ambisieuse reis na netto nul in 2050 aangepak met die bekendstelling van die instelling se eerste Omgewingsvolhoubaarheidsplan. Prof Wim de Villiers, US Rektor en Visekanselier, het gesê die US se Omgewingsvolhoubaarheidsplan is die Universiteit se ambisieuse doelwit om die volhoubaarheidsuitdaging in die lig van die klimaatkrisis die hoof te bied.

Klimaatsverandering affekteer mense se gesondheid op vele wyses

Klimaatsverandering bedreig steeds die gesondheid van talle gemeenskappe, veral die wêreld se kwesbaarstes. Prof Bob Mash van die Departement Huisarts- en...

Die US vier die hele week Internasionale Aardedag

​Die Universiteit Stellenbosch het Aardedag (22 April 2021) vir die eerste keer gevier met 'n weeklange aktiwiteitsprogram om bewustheid rondom volhoubaarheid...
Subscribe to