Skip to main content

Eiendomsdienste

Die onderafdeling Eiendomsdienste lewer verskeie ingenieurs- en ander dienste om te sorg dat die bedryf en bestuur van die instelling se infrastrukturele bates glad verloop. Eiendomsdienste sien met behulp van ’n kernspan en spesialisdiensverskaffers om na ’n portefeulje dienste wat die volgende eenhede insluit:

Maintenance
Instandhouding en Bedryf
Facilities management
Nutsdienste
Graphs stats
Informatika
Work outside
Tuin- en Terreindienste
Sustainability cycle
Omgewingsvolhoubaarheid
Maint.jpg

Instandhouding en Bedryf

Om dienslewering te verbeter, plaas Eiendomsdienste ’n strategiese fokus op beplande instandhouding en noue samewerking met kollegas in die breër USFB-omgewing.

Utilities.png

Nutsdienste

Nutsdienste is daarvoor verantwoordelik om elektrisiteit, verhitting, verkoeling, watersanitasiedienste en ander noodsaaklike alledaagse funksies te lewer wat die Universiteit se kampusse in werkende toestand hou.

informatics.jpg

Informatika

Die USFB het verskeie slimtoestelle en ‑stelsels oor die Universiteit se kampusse heen geïnstalleer wat in groter detail oor instandhouding, stelselverbetering, nutsdienste en omgewingsvolhoubaarheid verslag doen.

Gardens.jpg

Tuin- en Terreindienste

Die Universiteit Stellenbosch (US) se eiesoortige tuine en terreine op die instelling se onderskeie kampusse is in die groen hande van die Tuine en Terreine-diensspan en hulle diensverskaffers.

ES.jpg

Omgewingsvolhoubaarheid

Die Omgewingsvolhoubaarheid-span sien om na omgewingsvolhoubaarheid, strategiese en bedryfsplanne, en die US se Omgewingsbestuursplan. Die span bestuur verskeie projekte op die US se vyf kampusse volgens die riglyne van die Plan.

Nadeem Gafieldien Director: property services

NADEEM-GAFIELDIEN.jpeg
John-De-Wet-240x300.jpg

John de Wet

Environmental sustainability manager

Robert-Todkill--240x300.jpg

Robert Todkill

Maintenance manager and technical advisor

Aloma-Fourie--240x300.jpg

Aloma Fourie

Planned maintenance and minor works manager

Meg-Pittaway-240x300.jpg

Meg Pittaway

Environmental Specialist

Mahoney-Viljoen-240x300.jpg

Mahony Viljoen

Occupational Health and Safety Officer

Anand-Naicker-240x300.jpg

Anand Naicker

Electrical Manager