Prof Sope Williams van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid, ʼn toonaangewende kenner in openbare verkryging, anti-korrupsie en...
Jonathan Jansen, uitgelese professor in opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs sy memoires, Breaking Bread, by die US Museum bekend...
Afrika se mediaan ouderdom is tans 19,7 jaar en 63 persent van Suid-Afrika se bevolking is jonger as 35 jaar. Hierdie demografie bied 'n uitdaging en 'n...
In 'n revolusionêre vertoon van Afrika-vernuf sal 'n elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en net deur die son aangedryf word, die lang pad...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge, in samewerking met die Klub vir Oud-Studenteraadsvoorsitters, het tydens die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) werk saam met die Wes-Kaapse Regering Departement van Gesondheid en Welstand en...
Die Universiteit van Groningen, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch, het die tweede suksesvolle Equipping-somerskool: Inklusiewe onderring en leer...
Dr Therina Theron het die SARIMA (Southern African Research and Innovation Management Association – www.sarima.co.za ) Toekenning vir Uitnemende Bydrae in...
Die Internasionale Dag van Demokrasie is op 15 September gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir...
U word uitgenooi om die volgende middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Spreker: Dr Anthea Hansen...