In 'n revolusionêre vertoon van Afrika-vindingrykheid het 'n elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en slegs deur die son aangedryf word, pas...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n geleentheid gehou om uitnemendheid in onderrig...
Die 2024 Nobelprys vir Ekonomie is aan Daron Acemoglu, Simon Johnson en James Robinson toegeken vir hulle navorsing oor hoe instellings gevorm word en hoe dit...
ALOV Onderrig-Leer-Assessering Seminaar U word genooi na die vierde kwartaallikse Onderrig-Leer-Assessering seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir...
Drie belowende vroue navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is met die gesogte L'Oréal-UNESCO For Woman in Science-toekennings erken, wat hul...
Adolessensie is ʼn tydperk van ontwikkeling wat geassosieer word met drastiese veranderinge. Benewens pogings om identiteit en onafhanklikheid te vestig, word...
Begunstigdes van maatskaplike toelaes, veral bejaardes of enkelmoeders, word steeds geteiken deur ongeregistreerde of informele geldskieters (algemeen bekend as...
Twee jong vroue wat as babas aan 'n baanbrekende MIV-studie deelgeneem het, het onlangs 'n impak gemaak by die VIGS 2024-konferensie in München. Juliana Marais...