Skip to main content

Konferensie gefasiliteer deur US 'nuwe dagbreek' vir internasionale wetenskaplike samewerking

Die room van Afrika- en Europese akademici het die afgelope week op Stellenbosch bymekaargekom as deel van 'n rigtinggewende en ambisieuse inisiatief wat deur...

Drie Maties deur na nasionale eindronde van intervarsity entrepreneurskapskompetisie

Drie studente van die Universiteit Stellenbosch (US) was wenners in die Wes-Kaapse streekrondte van die Entrepreneurskapontwikkeling in Hoër Onderwys (EOHO) se...

Anton Lubowski se stryd vir geregtigheid by gedenklesing vereer

Soos ander vryheidsvegters voor en ná hom, is Anton Lubowski vermoor omdat hy plundering deur korporatiewe belange teëgestaan en hom vir die herverdeling van...

SA-Japan-universiteitsforum bevorder kreatiewe samewerking

Die sesde Suid-Afrika-Japan-universiteitsforum (SAJU 6), wat onlangs deur die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied is, het ʼn indrukwekkende 200...

Die hommeltuig-dilemma: Balanseer veiligheid en menslikheid

​Die verspreiding en misbruik van hommeltuie hou 'n toenemende bedreiging vir streeks- en internasionale veiligheid in, wat ernstige etiese en wetlike dilemmas...

Bewusmaking help bevorder respek vir dowe persone se identiteit

Dowebewustheidsmaand vind jaarliks in September plaas en die Internasionale Dag vir Dowes word op die laaste Sondag in September (op 29 September in 2024)...

'Dit is moontlik!' Elektriese motorfietsekspedisie vertrek uit Nairobi oppad na Stellenbosch

​'n Elektriese motorfiets wat in Afrika ontwerp en gebou is en net deur die son aangedryf word, het Sondag (29 September 2024) die lang pad na Stellenbosch...

Projek bring lig en glimlagte na die Sentraal-Karoo

"Ek het 'n droom... Dat pasiënte van landelike gemeenskappe toegang het tot al dieselfde gesondheidsorgdienste wat ons in die stad het." Hierdie moedige visie...

Studentesake bied sy eerste Stellenbosch kampus Opedag aan

Die Afdeling Studentesake (STS) het sy eerste Opedag ooit op Stellenbosch-kampus aangebied, wat honderde studente gelok het wat gretig was om...

FGGW-alumni Dr Darren Green leef voluit

Dit is maklik om na sy lys van prestasies en doelwitte te kyk en jou te verwonder oor hoe een man binne net meer as twee dekades daarin geslaag het om 'n...
Subscribe to