Maties Hokkie het weer sy hokkie-aanbod uitgebrei deur 'n derde astroturf by hul fasiliteit te voeg en atlete amptelik in Augustus vanjaar na hul fasiliteite...
Drie chemie-dosente in die Universiteit Stellenbosch se Departement Chemie en Polimeerwetenskap is ingelyf as genote van die Suid-Afrikaanse Chemiese Instituut...
Wêreldonderwysersdag is op Saterdag 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media het kenners in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit...
Sluit by ons aan vir 'n aand van ongelooflike talent en goeie gees by ons Oop Mikrofoon-geleentheid! Kom moedig jou kollegas aan terwyl hulle die verhoog betree...
Fakulteit Opvoedkunde het van 30 September tot 4 Oktober 'n Sosiale Impak Week aangebied. 'n Weeklange uitstalling van die verskillende projekte asook 'n...
As ons na die einde van die akademiese jaar kyk, moet ons besin oor die waarde van die skep van ruimtes vir internasionale samewerking. By die Universiteit...
Musiek, dans, ululering en opregte huldeblyke was aan die orde van die dag by die Universiteit Stellenbosch se aangrypende viering van prof Pumla Gobodo...