Stories
Discover stories of our pursuit of impactful solutions, building learning communities that leverage the latest technologies,
and our exceptional people.
Impak
Risuna Risimati help om toekoms van US-studenteleierskap te vorm
Lank voordat Risuna Risimati in die Universiteit Stellenbosch (US) se Raad gedien het, voorsitter van die Akademiese Belangeraad was of hoofregter van die...
Impak
Adam Venter glo gemeenskap word deur daaglikse dade van vriendelikheid, verbintenis en diens gebou
Toe ʼn klomp rugbybeserings Adam Venter se sportambisies skielik tot stilstand gedwing het, kon hy maklik gefokus het op dít wat hy verloor het. In plaas daarvan...
Kampuslewe
Tyrese Human wil hê elke kind moet weet hulle behoort
Tyrese Human het op agtjarige ouderdom 'n dapper en kragtige aankondiging aan sy gesin gedoen. Eendag, het hy verklaar, gaan hy oorsee trek, 'n limousine en 'n...
Kampuslewe
Keenen Gilbert omskep deernis in aksie by US
Keenen Gilbert sê graag grappenderwys sy bloed is maroen en goud. Ná nege jaar aan die Universiteit Stellenbosch (US) met vier grade en ontelbare...
Kampuslewe
Hannah Sieberhagen omskep idees in gemeenskappe
Hannah Sieberhagen het vir 'n groot deel van haar kinderjare 'n lewe gelei waarmee min studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) kan identifiseer. Haar...
Menings en artikels
Wêreldoseanedag: Oseaanbewaring belangrik vir mense en ekosisteme
Wêreldoseanedag is op 8 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op oseaanbewaring, die waarde van Afrika se...