Stories
Discover stories of our pursuit of impactful solutions, building learning communities that leverage the latest technologies,
and our exceptional people.
Gebeure
Die Eva Johnson-storie: Hoe ’n Stellenbosse onderwyseres geskiedenis gemaak het
Die derde jaarlikse Walter Parry-gedenklesing by die Universiteit Stellenbosch (US) het hierdie jaar gefokus op nog ’n onderwysbaanbreker wie se verhaal volgens...
Impak
Marguerite van der Waal verbind mense deur taal
As Hoof van Taaldienste by die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum speel Marguerite van der Waal ’n belangrike rol in die bevordering van meertaligheid...
Menings en artikels
Belangrike kontinentale kwessies uitgelig op Afrikadag
Die bou van Afrika se toekoms, Ubuntu en liberale demokrasie, die lewe van vroulike Afrika-migrante in Suid-Afrika, en die internasionalisering van hoër...
Persverklaring
US-wetenskaplike ontvang R14 miljoen-toelaag om Wes-Nyl-virus te pak
Soos wat klimaat- en omgewingsverandering aanhou om ekostelsels wêreldwyd te omvorm, waarsku wetenskaplikes dat muskiet-oordraagbare siektes na nuwe streke kan...
Menings en artikels
Internasionale Biodiversiteitsdag: Oes van wilde Afrika-spesies vir globale skoonheidsmiddelbedryf
Internasionale Biodiversiteitsdag is op 22 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus het Dr Francis Vorhies van die Afrika-instituut vir Natuurlewe...
Impak
Sibabalwe Ishmael Kula speel ’n rol in die vorming van die studente-ervaring by die US.
Sibabalwe Ishmael Kula is analities, empaties en detailgeoriënteerd en speel ’n kernrol in die vorming van die studente-ervaring by die US.
Van die bestuur van...