Stories
Discover stories of our pursuit of impactful solutions, building learning communities that leverage the latest technologies,
and our exceptional people.
Persverklaring
Dermgesondheid speel belangrike rol in belemmerde groei in kinders
Prof. Thulani Makhalanyane, houer van die NRF-SU navorsingsleerstoel in Afrika Mikrobioom Innovasie in die Departement Mikrobiologie, en prof. Ronelle Burger...
Persverklaring
Vroeë bevalling veiliger vir ma en baba in geval van hoëbloeddruk-swangerskappe
ʼn Nuwe Cochrane-oorsig wat op Wêreldpreëklampsiedag (22 Mei) gepubliseer is, het aan die lig gebring dat beplande vroeë bevallings vir swanger vroue met hoë...
Persverklaring
Afrika-mikrobiome – van mense tot ekosisteme – die fokus van nuwe navorsingsleerstoel
Afrika se ongeëwenaarde biodiversiteit en omgewingsvariasies bied ’n uitsonderlike geleentheid om nuwe mikrobe-spesies en hul funksies te ondersoek. Tog skitter...
Persverklaring
Verskeie faktore dryf veranderinge in verhoudings tussen mense en natuurlewe
Menslike bevolkings brei uit en dring natuurlewehabitatte al hoe verder binne, wat dinamiese en ontwikkelende verhoudings tussen mens en natuurlewe meebring...
Persverklaring
Geowetenskap vir almal: geowetenskapwoordbank vir Suid-Afrika se elf gesproke nasionale tale
Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Mineralogie (ook bekend as MinSA) het met trots die suksesvolle afhandeling van ’n grensverskuiwende leksikografie-oefening ...
Impak
Rulanzen Martin bring hart, humor en tegniese vaardigheid na US se webspan
Van sy aandeel in die bou en instandhouding van een van die US se belangrikste digitale platforms tot die vervolmaking van sy Kaaps-Maleise kerries ná ure, Rula...