Stories
Discover stories of our pursuit of impactful solutions, building learning communities that leverage the latest technologies,
and our exceptional people.
Institusionele nuus
US vier jarelange vennootskap wat in Afrika se toekoms belê
Terwyl die Gerda Henkel-stigting vanjaar sy 50ste bestaansjaar vier, kyk die Universiteit Stellenbosch (US) terug op die impak van sy eie dekadelange...
Persverklaring
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch en internasionale vennote ontwikkel wêreldwye ‘Verklaring oor Meertalige Gesondheidsorg’
Pasiënte wat nie dieselfde taal as hulle gesondheidsorgverskaffers praat nie, word wêreldwyd benadeel wanneer dit by toegang tot gesondheidsorgdienste en die...
Menings en artikels
Entrepreneurskapshubs, regte vaardighede kan jeugwerkloosheid help verminder
Die probleme wat baie jongmense ondervind om werk te kry was een die belangrikste kwessies wat gedurende Jeugmaand uitgelig is. In meningsartikels vir die media...
Impak
Justin de Villiers lei met waagmoed en empatie
Om voor ’n vertrek vol studente te staan en hulle te vra om vir jou te stem, is nie almal se idee van pret nie. Vir Justin de Villiers was dit een van die...
Impak
Nelly Vilakazi gee terug wat sy van ander ontvang het
Nelly Vilakazi het in 2022 by die Universiteit Stellenbosch (US) opgedaag met ʼn tas, ʼn paar kledingstukke en ʼn kombers. Daar was R1 500 in haar beursie. Agter...
Impak
James Taylor vind betekenis in die brein, skoonheid en hermietkrappe
Toe James Taylor aan die begin van 2025 vir die eerste keer die Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI) op die Tygerberg-kampus van die Universiteit Stellenbosch...