Nuus
Topstories
Menings en artikels
In ‘n onseker wêreld steun demokrasie se toekoms op aktiewe burgerskap en dapper vernuwing
Prof Ursula van Beek is die stigtingsdirekteur van die Sentrum vir Navorsing oor Demokrasie (CREDO) in die US se Departement Politieke Wetenskap. Sy is in Pole...
Persverklaring
#Move4Maties: Beweeg saam en help studente na sukses
Sandra Mbatha, koördineerder in die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB), meen draf, fietsry, of selfs ’n gewone...
Menings en artikels
Skep die toekoms van mediese tegnologie in Suid-Afrika
Wêreldkreatiwiteit- en innovasiedag word jaarliks op 21 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Prof Sara Grobbelaar van die...
Persverklaring
Nuwe studie toon wysiging van wingerdstokke se DNS kan weerstand teen siektes, droogte verhoog
ʼn Span navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Landbounavorsingsraad het die eerste keer die DNS van ʼn stokkerige gewas in Afrika suksesvol...
Persverklaring
Stygende nalatigheidseise bedreig gesondheidsorgtoegang, staatsbronne in SA
Die aantal eise vir skadevergoeding teen die staat vir skade wat deur mediese nalatigheid veroorsaak is, asook die waardes van hierdie eise het die afgelope...
Toekennings en mylpale
'n Jaar van rigtinggewing, 'n toekoms van lewering: Prof Deresh Ramjugernath besin oor sy eerste jaar as Rektor
Twaalf maande is nie 'n lang tyd in die lewe van 'n universiteit nie. Maar dit is lank genoeg om die toon aan te gee en, miskien nog belangriker, om 'n rigting...