Persverklaring
President Ramaphosa vereer US-akademici vir globale bydraes tot genesing en wetenskap
Twee van die Universiteit Stellenbosch (US) se voorste akademici is met Suid-Afrika se hoogste nasionale eerbetuigings (ordes) vereer. President Cyril Ramaphosa...
Persverklaring
Universiteite deurslaggewend vir SA se energie-oorgang, sê Ramokgopa aan US
Die Minister van Elektrisiteit en Energie, dr Kgosientsho Ramokgopa, sê dat Suid-Afrika se energie-ambisies sal afhang van die vinnige uitbreiding van die land...
Gebeure
US bied rigtinggewende EU–Afrika-dialoog oor kuberdiplomasie aan
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke het onlangs die EU–Afrika Trajek 1.5-dialoog oor kuberdiplomasie aangebied wat...
Persverklaring
US-werkswinkel help om denke oor digitale openbare infrastruktuur in SA te vorm
Die Beleidslaboratorium aan die Universiteit Stellenbosch (US), in vennootskap met die Tegniese Universiteit van München (TUM) Dinktenk en die Globale Netwerk...
Persverklaring
Adjunkminister prys US se gereedheid vir 2026-akademiese jaar
Die Universiteit Stellenbosch (US) was Maandag die eerste stop op 'n nasionale gereedheidstoer deur adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, dr Mimmy...