Skip to main content
Johan van Rooyen

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

Van ponskaarte tot 24/7-labs: Johan van Rooyen neem afskeid van US

Na 35 jaar se getroue en onbaatsugtige diens aan die Universiteit Stellenbosch (US) neem Johan van Rooyen, bestuurder van die Fakulteit Ekonomiese en...

Lees verder
Mias de Klerk

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

Prof Mias de Klerk se reis van ingenieurswese tot organisasiegedrag

Prof Mias de Klerk se reis van ingenieurswese tot organisasiegedrag

Prof Mias de Klerk se loopbaan is ’n toonbeeld van doelgerigte herontdekking. As hoof van die...

Lees verder
EMS 2025 Research Day

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

Uitnemendheid en samewerking oorheers EBW Navorsingsdag

Navorsingsuitnemendheid en 'n bereidwilligheid om saam te werk was die kenmerkende eienskappe van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Ekonomiese en...

Lees verder
Discovery - GradHack

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

BDatSci-finalejaars wen die 2025 Discovery GradHack

Foto: Van links na regs: Discovery se Jamie Whittaker, Hoofinligtingsbeampte: Gebruikerskoppelstelsels (Systems of Engagement), by Jaime Kruger, Mia Olivier...

Lees verder
Jillian Marthinussen

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

Jillian Marthinussen: ’n Standvastige hand en ’n warm hart by SBS

Meer as drie dekades lank is Jillian Marthinussen al deel van die hartklop van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
EMS 100 Celeberations

Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur

EBW100: Nadenke oor ‘n Eeu van Groei en Vooruitgang

EBW100: Nadenke oor ‘n Eeu van Groei en Vooruitgang

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) by die Universiteit Stellenbosch (US) het op Vrydag, 24...

Lees verder
Subscribe to Ekonomie