Gewilde soek terme
9765 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties-roeier ontvang nasionale kleure vir kusroei
In ’n trotse oomblik vir Maties Sport het Isabella Bruce, ’n BA-studente-atleet in haar derde jaar en ’n verteenwoordiger van die Maties-roeiklub by die Universiteit Stellenbosch (US), verlede maand haar nasionale kleure in kusroei ontvang...
Maties Sport
Maroenmasjien wil trofee lig in 2026 FNB Varsitybeker-kompetisie
FNB Maties sal in 2026 ’n span op ’n missie wees nadat hulle verlede seisoen in die finaal van die FNB Varsitybeker-kompetisie teen die Universiteit van Kaapstad verloor het
Maties Sport
Maties-afrigter help om die toekoms van vrouerugbyafrigting te vorm
Aneesah Adams, die afrigter van Maties se vrouerugbyspan, was een van ’n uitgesoekte groep afrigters wat deelgeneem het aan ’n nasionale inisiatief van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie om die ontwikkeling van elitevrouerugbyafrigters in Suid...