Popular searches
8288 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch Sokkerklub is gasheer vir eerste wedstryd in die Danie Craven Stadion
Die Stellenbosch Sokkerklub is verheug om aan te kondig dat die nuut-gerestoureerde Danie Craven Stadium op Stellenbosch die gasheerveld gaan wees vir plaaslike wedstryde waar die DStv Premierliga 2020/2021 gespeel gaan word. Die...
Internet van Dinge-leerstoel bevorder interdissiplinêre samewerking
“Ek glo regtig dat die grootste innovasie plaasvind wanneer baie uiteenlopende insigte bots. My visie is om in diepte op opkomende inligtings- en kommunikasietegnologie te fokus en om te help om dit wyd toe te pas op moeilike probleme wat...
Ons behoort gesonder sosiale media-gewoontes te kweek
Ons behoort gesonder sosiale media-gewoontes te kweek wat ooreemstem met ons waardes, skryf prof Dion Forster van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie in ʼn meningsartikel vir The Conversation (21 Oktober 2020). Lees die...
Wat staan finalejaarstudente te doen in hierdie pandemiese tye?
Hoewel die COVID-19-pandemie tot 'n unieke onsekerheid onder finalejaarstudente gelei het oor wat om in die komende jaar te verwag, wink daar ook verskeie moontlike, skryf dr Leslie van Rooi, Senior Direkteur: Sosiale Impak en Transformasie...
US verseker sy plek onder die wêreld se beste universiteite
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n merkwaardige prestasie in 2020 behaal deur onder die wêreld se beste universiteite op drie verskillende wêreldwye universiteitsranglyste te verskyn. Die onlangse weergawe van die US News & World...
ESI se gesamentlike skole onstuitbaar
Die inisiatief vir ontluikende akademici (ESI) in US Internasionaal se Afrikasentrum vir Akademieskap (ACS) versit steeds grense met sy gesamentlike skole saam met universiteite van oor die hele Afrika. Die skole voorsien goeie dog...
US kan ’n tuiste van transformasie wees
“Die Universiteit Stellenbosch het meer as genoeg instrumente om homself 'n reuse-transformasie-inspuiting te gee. Die Universiteit kan 'n transformerende en transformasionele 'masjien' wees wat op die samelewing en sy behoeftes reageer."...
Argiewe kan help om ons tersiêre inrigtings te transformeer
Argiewe, veral musiekargiewe, kan help met kurrikulum-hervorming en transformasie by tersiêre inrigtings, skryf dr Lizabé Lambrechts van die Africa Open Instituut vir Musiek, Narvorsing en Innovasie in ʼn meningsartikels vir Mail & Guardian...
Universiteite moet rol speel in oproep tot transformasie, gelykheid in SA
Die hoëronderwyssektor kan 'n beduidende rol in die oproepe tot transformasie en gelykheid regoor Suid-Afrika speel. Dit is die boodskap van prof André Keet, nuut-aangestelde Viserektor van Sosiale Reaksie en Transformasie by die Nelson...
US-Konvokasie: Nominasies is oop
Lede van die Universiteit Stellenbosch (US) se Konvokasie word uitgenooi om lede te benoem om vir 'n termyn van drie jaar in die uitvoerende komitee te dien nadat drie vakatures in die uitvoerende komitee van die Konvokasie ontstaan het...