Popular searches
71 resultate gevind
Faculty of Science
Eersterivierstudie het jóú nodig: studente, stappers, grondeienaars en ander belanghebbendes
Die vorige norm-opname is meer as twee dekades gelede gedoen. Die treurbottelborsel, ’n indringerplant, het alreeds ’n aansienlike gedeelte van die rivier ingeneem en is besig om vinnig te versprei. Sleuteldata oor die inheemse spesies wat...
Faculty of Science
Afvalwater huisves hoërisiko antimikrobiesweerstandige gene
Daar is toenemend bewyse dat ekstrasellulêre DNS – genetiese materiaal wat vrygestel word deur bakterieë wat tydens die behandelingsproses gedood word – potensieel as opgaartenk van antibiotikaweerstandigheid kan optree, iets wat voorheen...
Faculty of Science
Stories
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut, en ons besonderse mense.
Faculty of Science
Groot data en Zeta-diversiteit verduidelik Afrika-plantverspreidings
Spesieverspreidingskaarte as hoëvlak verteenwoordigers vir die ontleding van biodiversiteit. As die eerste assessering van zeta-diversiteit vir Afrika-plante op kontinentale skaal, bied hierdie studie nuwe insigte oor hul biogeografiese...
Faculty of Science
Nagraadse studente
Die Fakulteit Natuurwetenskappe lok voltydse en deeltydse nagraadse studente van Suid-Afrika, Afrika en oorsee, deur middel van formele internasionale skakeling en uitruilprogramme.
Openbare lesing: Van sterre na selle - optiese beelding op verskillende skale
Ter viering van die Internasionale Dag van Lig, die Stellenbosch Studente Laser Studente-tak nooi jou vriendelik uit na 'n openbare lesing deur Prof. Pieter
Faculty of Science
US-biochemikus deel van globale konsortium met US$60 miljoen vir nuwe strategieë vir die ontdekking van nuwe antibiotikas
Die Gram-negatiewe bakterie Klebsiella pneumoniae is een van die hoof (aan)drywers van AMR-verwante sterftes wêreldwyd. Nuwe strategieë in die stryd teen antimikrobiese weerstandigheid word dringend benodig. Dit is ’n betekenisvolle...
Faculty of Science
CODA ondersteun internasionale samewerking om mikrovaskulêre navorsing in komplekse chroniese siektes te bevorder
Mikrovaskulêre navorsing verskaf belangrike biologiese insigte wat kan help rigting gee aan hoe pasiënte wat met Lang-COVID, ME/CFS, en verwante siektes leef, gediagnoseer en behandel word. Die Complex Disorder Alliance (CODA) sal kundiges...