Popular searches
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Kontak
Kontakbesonderhede vir assesseringsnavrae
Inheemse kos kan bydra tot voedselsekerheid
Inheemse kos kan ʼn bydrae lewer tot voedselsekerheid, die uitwissing van hongerte en armoede, asook die voorkoming van siektes in Afrika. Só het prof Xikombiso Mbhenyane van die Afdeling Menslike Voeding aan die Universiteit Stellenbosch...
Hoe sal 'n Afrikataal van bestuur lyk en klink?
Sien volledige artikel deur Dr Firoz Khan in die Mail & Guardian deur die skakel te volg http://mg.co.za/article/2016-…
US stel logistieke barometer vir 2016 bekend
Vanweë die voortdurende vraag na, asook die verreikende impak van, nasionale logistieke koste het die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Logistiek Woensdag, 26 Oktober die Logistics Barometer South Africa 2016 bekendgestel. Die...
Onderwysprakties die 'beste leerskool'
Honderde studente-onderwysers doen elke jaar hul onderwysprakties (proeftermyn) by skole in die Wes-Kaap en vir die meeste van hulle is dit 'n uitdagende dog lonende ondervinding. Adele Johannisen, 'n vierdejaar-BEd-Grondslagfasestudent en...
SAERA bring akademici byeen om opnuut te dink oor onderwys
'n Groep van 400 akademici het vandeesweek in Kaapstad bymekaargekom om 'n reeks onderwerpe – van sistemiese onderwyshervorming tot klaskamerpedagogie – by die Suid-Afrikaanse Opvoedkunde-navorsingsvereniging (SAERA) se 4de jaarlikse...
SciMathUS vier die sukses van die 2016-klas
Vyf studente in die huidige SciMathUS-jaargroep is tydens die onlangse SciMathUS middagete jaareindfunksie by STIAS vir hul prestasie in die verskillende vakke beloon. SciMathUS is 'n universiteitvoorbereidingsprogram. Dit bied studente wat...
Samewerking brei dienste uit
Versorging en passie is twee eienskappe wat verweef is in die etos van personeel van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US). Baie personeellede is betrokke by...
Geen-toets bepaal of pasiënte met borskanker chemoterapie benodig
Ongeveer die helfte van alle vroue met vroeëstadium-borskanker ondergaan dalk onnodig chemoterapie. Dit is volgens nuwe navorsing wat onlangs in die New England Journal of Medicine gepubliseer is. Die navorsing het getoon dat 46% van...
Ontmoet Marietjie Swanepoel: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Marietjie Swanepoel. Integriteit, praktiese logika en toewyding op ’n...